Kampvuur

Wildebees Kampvuur

Hier doen ons soos mens by 'n kampvuur doen: Ons ontspan lekker, ons kuier en maak grappe, ons braai groot en ons eet heerlik saam, ons kyk diep in die vuur en praat uit die hart...

Wildebees Kampvuur is 'n roeping wat meer as 20 jaar gelede gebore was in antwoord op Vader wat wil hê dat ons manne in lyn sal kom met wat Hy (God) vir ons in plek het. Dat ons sal opstaan en ondubbelhartig sal staan waarvoor God ons geroep en gemaak het:

As priester –

koning –

profeet –

as MAN!

Volgende Kamp

Man & Vrou Kamp

Man & Vrou Kamp
September 11-130

2026 Kamp Datums

Mannekamp
Gesluit
Mei 1-3

Mannekamp

Mannekamp (Seuns Welkom)

Beskikbare Plekke25 / 120
Inskrywings Gesluit
Mannekamp
Gesluit
Junie 5-7

Mannekamp

Mannekamp (Seuns Welkom)

Beskikbare Plekke41 / 120
Inskrywings Gesluit
Jong Mannekamp
Gesluit
Julie 3-5

Jong Mannekamp

Jong Mannekamp (16-30 Jaar)

Beskikbare Plekke106 / 120
Inskrywings Gesluit
Vrouekamp
Gesluit
Julie 31 - Augustus 2

Vrouekamp

Vrouekamp (Dogters Welkom)

Beskikbare Plekke
Inskrywings Gesluit
Man & Vrou Kamp
Vol
September 11-13

Man & Vrou Kamp

Man & Vrou Kamp (Geen Kinders)

Beskikbare Plekke

Hierdie kamp is vol.

Pa & Dogter Kamp
Vol
Oktober 9-11

Pa & Dogter Kamp

Pa & Dogter Kamp

Beskikbare Plekke0 / 120

Hierdie kamp is vol.

Mannekamp
Vol
November 20-22

Mannekamp

Mannekamp (Seuns Welkom)

Beskikbare Plekke0 / 120

Hierdie kamp is vol.

Ligging

Sikilele Safaris

R101, Olifantspoort, Modimolle, 0157, South Africa

Afstande vanaf groot stede

Pretoria
± 1h30140 km
Kempton Park
± 2h200 km
Randburg / Sandton
± 2h180–200 km
Krugersdorp
± 2h20210 km
Gedetailleerde Padaanwysings

WhatsApp Gemeenskap

Kliek op die skakel onderaan om op die KAMPVUUR WHATSAPP GEMEENSKAP GROEP te kom waar algehele kommunikasie gedeel sal word.

Die WhatsApp groep sal die hoof vorm van kommunikasie wees. Let daarop dat die betrokke groep eers aktief sal raak nader aan die kamp.

Sluit Aan by WhatsApp

Vrae (FAQ)