logo

Padaanwysings

Home > Inligting > Padaanwysings

Sikilele Safaris

R101, Olifantspoort, Modimolle

Let wel: Die aanwysings is in 3 fases verdeel omdat Google Maps geneig is om mense op snaakse paaie te stuur. Hierdie aanwysings is vanuit Gauteng. Kom jy van ʼn ander rigting? Kontak Gideon – 083 457 7788

Aankomstyd – Vrydag

Jy is welkom om enige tyd Vrydag aan te kom tussen 14:00 en 18:00, laatweet ons asseblief sou jy eers NA 18:00 kom dan skep ons vir jou kos uit. Aandete word bedien van vroeg aand tot laat aand. Kom met 'n groot honger – ons is nie bang nie…!

Stap-vir-stap aanwysings

Klik op elke fase om die aanwysings te sien.