Skenkings
Ons vra nie vir skenkings nie — Wildebees Kampvuur is gegrond op die geloof dat God voorsien. Maar as jy deur die Here gelei word en 'n vrywillige bydrae wil maak om die kamp-bediening te ondersteun, is ons bankbesonderhede hieronder beskikbaar. Enige skenking word met dankbaarheid ontvang en aangewend vir die voortgang van die kampvuurervaring.
Bankbesonderhede
Bank
ABSA
Rekeninghouer
Sikilele Safari
Rekeningnommer
4053255274
Takkode
632005
Verwysing
Jou naam of "Skenking"
🙏 Geen verwysing is nodig nie — gebruik gerus jou naam of net die woord "Skenking".