logo

Inpak Lys

Home > Inligting > Inpak Lys

Wat om saam te bring

Eie beddegoed en handoek
Medikasie (soos benodig)
Sonblok en hoed
Piekniekkombers
Oorpluisies (ons deel kamers)
Koplig of flits
Alle kos, koeldrank en water, en eetgery word voorsien
Los die dop by die huis
Onthou jou Bybel